Home

Agter die skerms met die skryfproses

Konkel soos die Ware Jakob

Hierdie soort kommentaar laat my gloei. ‘n Faceboek-kennis, Madelein Dowd (haarself ‘n oud-intelligensiemens), skryf oor Donkermaan: Ek het al die...

Uit die perde se bek: Sekelmaan-indrukke

Anschen Conradie se indrukke oor die tweede boek in die Heyns-saga, Sekelmaan: Donkermaan (Tafelberg, 2025) was die verhaal van Ruth,...

Vyftien vrae: gesprek met Francois Bekker

Vir diegene wat nie een ‘n boekepraatjie kon bywoon met die bekendstelling van Donkermaan en Sekelmaan nie, sluit aan by...