Ek het binnekennis nodig gehad. Oor Israel, een van die mees komplekse lande op aarde, sy mense, sy politiek en lewensbeskouinge. Al is net ‘n tweedehandse kennis, letterlik oor ‘n brekfis opgedoen. En dis hoe Donkermaan se navorsing begin het....
Continue Reading →