All posts by: jaco

Dankie Elna van der Merwe vir ‘n lekker artikel in vandeesweek se Huisgenoot! Kry jou kopie hier: https://www.loot.co.za/product/jaco-wolmarans-skag/dmsp-6801-g0a0  ...
Continue Reading →
Seker een van die vrae wat lesers die meeste vra. Wat kom eerste – die woord of die beelde? In my geval arriveer hulle dikwels gelyk. Ek skryf nie sonder ‘n prentjie nie. Of liewer, ek vind dit moeilik om...
Continue Reading →
SKAG het byna nooit die lig gesien nie. Daar was ‘n hartstoppende oomblik in die winter van 2018 toe ek soos ‘n karakter uit een van my verhale begin voel het – ‘n inbraak onder hoogs verdagte omstandighede wat my...
Continue Reading →
Vir diegene wat angstig raak oor hul leesgoed opraak in die grendeltyd, hier is ‘n lys van aanlyn-boekwinkels waar e-boekweergawes van Skag en Bos beskikbaar is. Kobo: https://www.kobo.com/za/en/search?query=jaco%20wolmarans&fcsearchfield=Author Amazon: https://www.amazon.com/Jaco-Wolmarans/e/B07PB9S6YZ/ref=dp_byline_cont_ebooks_1 Takelot: https://www.takealot.com/all?filter=Author:Jaco+Wolmarans      ...
Continue Reading →
‘n Opname van die 2020 Woordfees-gesprek oor SKAG met romanskrywer Rudie van Rensburg. https://www.youtube.com/watch?v=WLvsvvvyr4Y...
Continue Reading →
Dis hier bo die duinstrate van die Kalahari waar die deksel uiteindelik op Suid-Afrika se kernbom-program gelig is. Deur ‘n enkele, geheimsinnige vliegtuig wat ‘n oënskynlik doellose patroon bo die rooi sandriwwe noord van Upington gevlieg en binne dae ‘n...
Continue Reading →
Hy sit met sy rug na die restaurant se deur. Nie soos ‘n mens van ‘n beroepspioen sou verwag nie. Ek wys hom daarop. MK lag net. Iets sê my hy weet presies wie inkom. MK weet al veertig jaar...
Continue Reading →
In die jare tagtig beraam die Suid-Afrikaanse regering vindingryke planne  om wapens in weerwil van internasionale sanksies te bekom. Na die Helderberg by Mauritius in die see verdwyn, is skeepsvrag een van die enigste opsies, en 4 Recce se Jos...
Continue Reading →
Mense vra dikwels wanneer ek tyd kry om te skryf. Ek kry nie. Ek maak. Inspirasie is ‘n ondier wat onmiddellik versadig wil word. Daarom gee ek hom vrye teuels. Waar ek my ook al bevind, indien tyd en plek...
Continue Reading →
Dis die laaste, heerlike besluit wat jy neem voor jy daardie nuwe manuskrip aanstuur na die uitgewer. Die titel uitdink. Dis nou as jy ek is. Ander skrywers het seker lank voor die einde reeds daardie treffer-titel gereed. Dis waarskynlik...
Continue Reading →
12