Die Potgooi van my heerlike gesprek met Ilze Salzwedel op RSG op Skrywers en Boeke is beskikbaar by

www.rsg.co.za/rsg/omny/skrywers-en-boeke-12-januarie-2022/.

Ons gesels oor al drie boeke, hoe hulle ineenskakel, die feitelike agtergrond en prikkels vir elkeen van die storielyne, en oor die genre-mengsel van misdaad, Grens-oorlog, forensiese ondersoeke en samesweringsteorie√ę.