Wat sou gebeur as ‘n ander skrywer een van jou karakters beetkry? Hoe sou sulke karakters onder daardie verfkwas uitkom? Met die verskyning van Dolos en sy Mosambiek-gedrewe storie, en die vele oorvleuelings van Dolos met Dibi Breytenbach se spanningsroman...
Navorsing is altyd die lekkerste deel van skryf. Veral as jy eerstehandse ervaring van jou onderwerp kan opdoen. My jongste boek, DOLOS, se hoofkarakter is ‘n uitnemende skut. Ek wou in sy kop kom. Nie net die tegniese kant nie,...