Altyd lekker om ‘n onderhoud in ‘n ware ateljee en nie oor Zoom te doen nie! Die ‘new normal’ word darem heeltemal oorskat. In hierdie onderhoud gesels ek met die joernalis Erina Botha op Fine Music Radio oor die meganika van skryfwerk, skryfplanne en die binnegoed van IVOOR.