All posts by: Jaco Wolmarans

Vir diegene wat nie een ‘n boekepraatjie kon bywoon met die bekendstelling van Donkermaan en Sekelmaan nie, sluit aan by Francois Bekker en myself vir hierdie aanlyn-gesprek: https://www.netwerk24.com/kunste/boeke/jaco-wolmarans-praat-oor-donkermaan-en-sekelmaan-20250908-0583...
Continue Reading →
Van Annchen Conradie se Uit die Perd se Bek-blad op Facebook. Sy skryf: Nota vooraf: Hierdie is nie ʼn resensie nie; eerder ʼn poging om ʼn leeservaring in persoonlike terme te verwoord. My ma was ‘n groot liefhebber van politieke...
Continue Reading →
“Die oorlog tussen vriende is erger as die oorlog teen ons vyande.” Profetiese woorde, in die laat tagtigs, uit die mond van die Israeli-weermag se generaal-majoor Yona Efrat aan sy jarelange vriend, genl. Magnus Malan. Die omstandighede van hul gesprek...
Continue Reading →
Hoe lyk ‘n karakter? Hoe klink hy? Elke leser besluit seker self, reg? Of help die skrywer subtiel hiermee? Een van my gunsteling-maniere om met ander skrywers se verhale om te gaan, is om te visualiseer hoe die karakters en...
Continue Reading →
Ek het binnekennis nodig gehad. Oor Israel, een van die mees komplekse lande op aarde, sy mense, sy politiek en lewensbeskouinge. Al is net ‘n tweedehandse kennis, letterlik oor ‘n brekfis opgedoen. En dis hoe Donkermaan se navorsing begin het....
Continue Reading →
Die resensent Francois Bekker het Dolos in sy lekkerste leesboeke vir 2023 geplaas. Hier is sy gesprek met Ilse Salzwedel op RSG:...
Continue Reading →
Phyllis Green se diepgaande skrywersprofiel is nou in sy geheel op Sarie.com leesbaar. Lees dit hier: https://www.netwerk24.com/sarie/boeke/dolos-skrywer-gesels-oor-sy-hardekwas-held-se-sagter-kant-en-witsjokolade-20230629...
Continue Reading →
Wat sou gebeur as ‘n ander skrywer een van jou karakters beetkry? Hoe sou sulke karakters onder daardie verfkwas uitkom? Met die verskyning van Dolos en sy Mosambiek-gedrewe storie, en die vele oorvleuelings van Dolos met Dibi Breytenbach se spanningsroman...
Continue Reading →
Vir lesers se gerief plaas ek uittreksels uit onlangse resensies op hierdie blad, plus ‘n skakel na die vollengte resensie. Maryke Roberts skryf op Litnet: Annchen Conradie skryf op Goodreads:Die gedetailleerde agtergrond van mindere karakters is eweneens uitstaande: Said is...
Continue Reading →
Baie lekker informele gesprek met oud-kollega en joernalis Emile Joubert oor die agtergrond van Dolos, die karakters en die dwelm van skryf. . . Kliek op die skakel hieronder (toegang net vir Netwerk24-intekenaars): https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/boeke/vir-jou-dagboek-hoor-hoe-die-dolosse-val-vir-jaco-wolmarans-20230523...
Continue Reading →