All posts by: Jaco Wolmarans

Profile featured here in the online magazine Heritage Travel Edition 9/10...
Continue Reading →
        Die Potgooi van my heerlike gesprek met Ilze Salzwedel op RSG op Skrywers en Boeke is beskikbaar by www.rsg.co.za/rsg/omny/skrywers-en-boeke-12-januarie-2022/. Ons gesels oor al drie boeke, hoe hulle ineenskakel, die feitelike agtergrond en prikkels vir elkeen van...
Continue Reading →
Tara Isaac’s article in the latest edition of Table Talk: A Milnerton-based author and photographer has released his third Afrikaans fiction novel, Ivoor – terug op dodelike spore. Jaco Wolmarans’s latest work was inspired by his first book; Bos –...
Continue Reading →
When your plot’s in a pickle, who you gonna call? In my case, this forensic investigator is on speed dial. Former SAPS reservist Craig Pedersen these days investigates white-collar crime in places and organisations I am not at liberty to...
Continue Reading →
Die voormalige hoof van die omstrede militêre konsultasiegroep Executive Outcomes, Eeben Barlow, het in 2018  ‘n terloopse opmerking in ‘n aanlyn-gesprek gemaak wat my in my spore gestuit het. Hy het die bewering gemaak dat geld betaal vir wapentuig aan...
Continue Reading →
Dankie Jonathan Amid vir ‘n heerlike gesprek oor Ivoor se skepping, en Graffiti Boeke vir die gasheer speel! Kyk dit hier: https://www.youtube.com/watch?v=EmHxlu5igMo Graffiti Boeke se spesiale afslag-aanbod op BOS, SKAG en IVOOR: https://bit.ly/30ryHIl Maroela Media se skakel daarna hier: https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/video-jaco-wolmarans-gesels-oor-ivoor/?fbclid=IwAR2Z8u_9zGsCOt_SQJgF4-HJYyc00aKzS0UmBx7BrHqbTzkA_GGp_Qeset0...
Continue Reading →
IVOOR is vandeesweek by Graffiti Boekwinkel saam met sy twee voorgangers teen spesiale afslag beskikbaar. Spaar jouself meer as R60 per boek en bestel nou hier aanlyn: https://bit.ly/3kvC3k4. Hierdie spesiale aanbod van Graffiti is net tot einde November beskikbaar! IVOOR...
Continue Reading →
Dit het ‘n derde manuskrip gekos voor die begrip van “visueel skryf”, ‘n kommentaar op my eersteling-boek, regtig begin sinmaak het. Dit was ‘n kompliment, maar die konsep was vir my nog altyd vreemd. Dis tog ‘n boek, nie ‘n...
Continue Reading →
Dankie Elna van der Merwe vir ‘n lekker artikel in vandeesweek se Huisgenoot! Kry jou kopie hier: https://www.loot.co.za/product/jaco-wolmarans-skag/dmsp-6801-g0a0  ...
Continue Reading →
Seker een van die vrae wat lesers die meeste vra. Wat kom eerste – die woord of die beelde? In my geval arriveer hulle dikwels gelyk. Ek skryf nie sonder ‘n prentjie nie. Of liewer, ek vind dit moeilik om...
Continue Reading →