Baie lekker informele gesprek met oud-kollega en joernalis Emile Joubert oor die agtergrond van Dolos, die karakters en die dwelm van skryf. . . Kliek op die skakel hieronder (toegang net vir Netwerk24-intekenaars): https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/boeke/vir-jou-dagboek-hoor-hoe-die-dolosse-val-vir-jaco-wolmarans-20230523...
We do not write for awards. We write because we can’t help it. Stories need air. They struggle their way into life, into shape, a gruelling process, and then finally give birth, mostly with great difficulty. From here, they’re out...
Die toneel wat dit nooit volledig in Ivoor gemaak het nie. Dit het my altyd gepla – Tex se onromantiese trou-vra aan die einde van die boek. Ek moes dit oplaas voluit skryf, die arme dremmel darem ‘n kans gee...
“Ek belowe dit is nie omdat hulle plaaslike stemme is nie, maar omdat hul vars aanslag nuwe diepte in die politieke spanningsgenre bring.” Dis hoe die resensent Stefaans Coetzee die spanningsverhale Ivoor en Buit (Dibi Breytenbach) beskryf. Lees gerus sy...
Navorsing is altyd die lekkerste deel van skryf. Veral as jy eerstehandse ervaring van jou onderwerp kan opdoen. My jongste boek, DOLOS, se hoofkarakter is ‘n uitnemende skut. Ek wou in sy kop kom. Nie net die tegniese kant nie,...
Altyd lekker om ‘n onderhoud in ‘n ware ateljee en nie oor Zoom te doen nie! Die ‘new normal’ word darem heeltemal oorskat. In hierdie onderhoud gesels ek met die joernalis Erina Botha op Fine Music Radio oor die meganika...
“Write what you know,” someone important once said. It certainly helps to have a visual reference to base fictional scenes on. Probably why I’m drawn to...
This may sound strange, but choosing names for characters is one of the hardest things to do. Not just for the main characters. Anyone. I tend to overdo things, I know. But choosing names is one of those things I...
As die beeld hierbo bietjie knap is om te lees, hier is die direkte skakel na mede-skrywer Stefaans Coetzee se resensie van Ivoor in Beeld en Die Burger. Dis nou as jy ‘n Netwerk24-intekenaar is. ...