“Ek belowe dit is nie omdat hulle plaaslike stemme is nie, maar omdat hul vars aanslag nuwe diepte in die politieke spanningsgenre bring.” Dis hoe die resensent Stefaans Coetzee die spanningsverhale Ivoor en Buit (Dibi Breytenbach) beskryf.

Lees gerus sy lesersindruk oor dié boeke (hier) op Litnet.