Posts filed under: Vorige stories

Dis die laaste, heerlike besluit wat jy neem voor jy daardie nuwe manuskrip aanstuur na die uitgewer. Die titel uitdink. Dis nou as jy ek is. Ander skrywers het seker lank voor die einde reeds daardie treffer-titel gereed. Dis waarskynlik...
Continue Reading →
Hoe skryf mens? Hoe hou jy dit vol, dag na dag? Wat is jou tegniek om gedagtes op skerm te kry, te verfyn tot dit wat ons uiteindelik lees? Dié vrae het telkens opgekom tydens informele gesprekke en op die...
Continue Reading →
Op die kassie met Kwela se Boekminuut....
Continue Reading →
Ek is manies oor feite regkry. Masjiengewere het nie onbeperkte magasyne nie. Iets soos ‘n AK hou hoogstens dertig rondes, en teen ‘n vuurtempo van 600 rondes per minuut hou daardie magasyn nie lank nie! In elk geval nie naasteby...
Continue Reading →
One of the most difficults parts of writing BOS was to truly immerse myself in the world of the pseudo operator, and to write as convincingly about it as possible. This is especially so if you’d never been in the...
Continue Reading →
Die moeilikste van BOS se skepping was om my werklik in te leef in die wêreld van die pseudo-operateurs, en om met soveel oortuiging moontlik daaroor te skryf. En laat ek dit sommer van meet af aan duidelik maak: ek...
Continue Reading →
Een van die eerste dinge wat mense jou altyd vra, is “Waar het jy op hierdie storie gekom”? Dis gewoonlik ‘n fout. ‘n Lang een. Want, kyk, ek KAN praat. Veral as dit oor stories gaan. BOS het begin op...
Continue Reading →
12